Enkelvoud Meervoud
  syfer     syfers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  syfertjie     syfertjies  
sy•fer
  1. (wiskunde) Getalteken; die tekens wat gebruik word om getalle voor te stel.
  2. (gholf) Gemiddelde aantal houe vir 'n bepaalde putjie of die baan as 'n geheel.
  1. Sudoku is 'n gewilde spel met syfers.
  2. Die derde putjie van die gholfbaan is 'n syfer 3.
  Vertalings:   
Engels: digit(en), cipher(en)
Nederlands: cijfer(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  syfer 
Verlede Tyd  ek   het gesyfers        
Stadig deurloop; sypel; proses waar 'n vloeistof deur die porieë van 'n vaste massa beweeg.
Daar syfer water deur die sand.
sypel
  Vertalings:   
Engels: sicker(en)
Nederlands: sijpelen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor syfer.