Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taalkunde) Die absorpsie of vervanging van minderheidstale deur meerderheidstale of aansienstale, of van minderheidsdialekte deur meerderheidsdialekte of aansiensdialekte; 'n form van taaldood of dialeksdood.

     Sinonieme

taalverorbering
glottofagie

     Hiperonieme

taaldood
taalmoord

     Verwante woorde

taalvereter
taalverorberaar
glottofaag

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Sprachenfresserei
Engels: glottophagy
Frans: glottophagie
Katalaans: glotofàgia
Nederlands: glottofagie

  Verwysings

Glottofagie. Maart 2019. Supertaal Aanlyn Woordeboek, Gesellig Afrikaans.