Enkelvoud Meervoud
  taktisiteit      
tak•ti•si•teit
(chemie) Die aard van die rangskikking van die sygroepe van 'n polimeerketting
Polistireen is 'n polimeer wat se eienskappe baie van sy taktisiteit afhang.
  Vertalings:   
Engels: tacticity(en)
Nederlands: tacticiteit(nl) v