tannie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tannie | tannies |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tannietjie | tannietjies |
- (familie) Jou pa of ma se suster.
- Informele aanspreekvorm teenoor 'n vrou wat ouer as jy is (in plaas van die formele mevrou).
- Enige ouer dame.
- Sy is my tannie.
- Tannie, kan tannie asseblief ons bal aangee.
- Die tannie het vir ons koekies gebak.
Vertalings: Jou pa of ma se suster. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Enige ouer dame. | |||
---|---|---|---|