Enkelvoud Meervoud
  teengif     teengiwwe  
teen•gif
(medies) 'n Middel wat gebruik word om gif te neutraliseer en die skadelike effek waarvan teen te werk.
Die vrugte van die Duine-olienhout is vroeër as teengif vir slangbyte gebruik.
  Vertalings:    teengif
Engels: antidote(en)
Nederlands: tegengift(nl)