Enkelvoud Meervoud
  teenstelling     teenstellings, teenstellinge  
teen•stel•ling
Die teenoorgestelde; in kontras.
'n Man is 'n manlike menslike volwassene, in teenstelling met 'n volwasse vrou.
teëstelling
teenst.
  Vertalings:    teenstelling
Engels: antithesis(en), contrast(en)
Nederlands: tegenstelling(nl)