Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   tegenwoordig  
Verboë   tegenwoordige  
Partitief   tegenwoordigs  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˌte.ɣən.ˈʋɔːr.dəɣ̊]
    
(lêer)

  Woordafbreking

te•gen•woor•dig

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Teenwoordig; in die huidige tyd
  2. Aanwesig

     Voorbeeldsinne

«De tegenwoordige tijd.»
Die teenwoordige tyd.
«De koning was daarbij tegenwoordig
Die koning was daarby aanwesig.
Bywoord
tegenwoordig

  Bywoord

     Betekenisse

Teenswoordig.

     Voorbeeldsinne

«Dat is tegenwoordig heel gewoon.»
Dit is teenswoordig baie gewoon.