[1] 'n Mobiele watertenk.
[2] 'n Militêre tenk.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tenk     tenks, tenke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tenkie     tenkies  

  Woordafbreking

tenk

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Groot sluitbare vat, meestal van metaal, waarin vloeistof geberg word.
  2. 'n Gepantserd en swaar bewapende oorlogsvoertuig op rusperbande.

     Voorbeeldsinne

  1. Die motor se tenk is vol petrol.
  2. Die invoering van die tenk het 'n deurbraak in die stagnasie van loopgraafoorlog teweeggebring.

     Vertalings

  Vertalings:    tenk
Engels: tank(en)
Nederlands: tank(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tenk.