tenoor
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tenoor | tenore |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tenoortjie | tenoortjies |
- te•noor
- Die hoogste manstem.
- 'n Sanger met so 'n stem.
- Ek het vroeër tenoor gesing, maar nou is ek gemakliker met bas.
- Gé Korsten was 'n bekende tenoor.
Vertalings: tenoor | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tenoor.