Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tifoon     tifone  

  Woordafbreking

ti•foon

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(weer) 'n Uiters kragtige tropiese kringstorm, soos dit in die westelike Stille Oseaan waargeneem word.

     Voorbeeldsinne

In die westelike Stille Oseaan staan siklone bekend as tifone en in die Atlantiese Oseaan as orkane. In die suidelike Stille Oseaan en in die Indiese Oseaan staan hulle slegs as siklone bekend.

     Sinonieme

orkaan, sikloon

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: typhoon(en)
Nederlands: tyfoon(nl)