Enkelvoud Meervoud
  titel     titels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  titeltjie     titeltjies  
ti•tel
  1. Opskrif van 'n boek of ander dokument.
  2. Akademiese of adellike aanduiding van 'n persoon; rangnaam; erenaam.
  1. Die titel van die boek is 'Skeikunde vir die leek'.
  2. Die titel van 'doktor' is aan hom verleen.
  Vertalings:   
Engels: title(en)
Nederlands: titel(nl)