Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
tjokker
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.3
Verwysings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
tjokker
tjokkers
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
tjokkertjie
tjokkertjies
Woordafbreking
tjok•ker
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(informeel) 'n Jong seun; 'n snuiter.
(weinig gebruik) Groot neus.
Voorbeeldsinne
Ek onthou skielik 'n 12-jarige
tjokkertjie
, in standerd 4 met 'n oorprobleem.
[
1
]
Die nar het 'n yslike
tjokker
(neus).
Verwysings
↑
Wat die hart van vol is.
Nagel Pick
Aug 2017