Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  juig toe   
(in bysin)   ... dat ek  toejuig 
Verlede Tyd  ek   het toegejuig        
toe•juig
Skree en hande klap om goedkeuring of bewondering te toon.
Die skare sal die deelnemers wat hulle die meeste beïndruk het toejuig.
uitjou
  Vertalings:    toejuig
Engels: applaud(en)
Nederlands: applaudisseren(nl)