tol
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tol | tolle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tolletjie | tolletjies |
- 'n Peervormige speelding wat op 'n punt draai en van 'n toutjie afgegooi word.
- 'n Houstspoel waarom garing gedraai is of enige ander voorwerp wat om 'n as draai.
- Ek het 'n tol vir Kersfees gekry.
- Gee vir my die rooi tolletjie aan om die hemp te stik.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tol | tolle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tolletjie | tolletjies |
- 'n Plek waar mens slegs teen betaling mag verbygaan; waar belasting op verbygaande reisigers gehef word.
- Geld wat by 'n tol gehef word; invoerbelasting; doeane.
- Jy moet tol betaal voordat jy oor die brug mag ry.
- Ek het 'n stewige tol vir die invoer van my nuwe motor betaal.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|