Kind wat met 'n vroeteltol speel.


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vroeteltol     vroeteltolle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vroeteltolletjie     vroeteltolletjies  

  Etimologie

Samestelling van die Engelse 'fidget', vroetel en 'spinner', tol.

  Woordafbreking

vroe•tel•tol

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Speelding wat tussen die vingers vasgeknyp word en om 'n as in die rondte tol.

     Voorbeeldsinne

As jy sonder ’n rooi AWS betrap word, is jy so uit soos ’n kind sonder ’n vroeteltol.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fidget spinner(en)

  Verwysings

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vroeteltol.