vroetel
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vroetel |
Verlede Tyd | ek | het gevroetel |
- Die hande en vingers onrustig en soekend (soms sonder doel) beweeg; woel.
- Sit stil. Moenie so vroetel nie!
- Die sterwende vroetel van sy dekens.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|