Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  toneel     tonele    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  toneeltjie     toneeltjies  

  Woordafbreking

to•neel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Die plek waar iets gebeur (soos waar 'n misdaad gepleeg is).
  2. 'n Opvoering; kunsvorm wat die publiek met 'n skouspel vermaak.
  3. Iets soos dit waargeneem word; 'n skouspel wat ontvou asof dit deel van 'n toneelspel is.

     Voorbeeldsinne

  1. Sy vingerafdrukke is op die toneel gevind.
  2. Kritici het die opvoering as 'n "skitterende en betowerende toneel" beskryf.
  3. Toe verskyn die dominee se seun op die toneel, en beide raak op dieselfde meisie verlief.

     Afgeleide woorde

2. toneelspel, toneelstuk

     Vertalings

  Vertalings:    toneel
Engels: stage(en), scene(en)
Nederlands: toneel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor toneel.