Afrikaans (af)

Voegwoord
totdat

  Etimologie

Samestelling van tot en dat.

  Woordafbreking

tot•dat

  Voegwoord

     Betekenisse

Dui onderskikkend aan onder watter voorwaarde die aksie in die hoofsin beëindig word.

     Voorbeeldsinne

Piet het die vloer gepoleer totdat dit geblink het.

     Vertalings

  Vertalings:    totdat
Engels: until(en), till(en)
Nederlands: totdat(nl)