Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  transfusie     transfusies  

  Woordafbreking

trans•fu•sie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(medies) 'n Bloedoortapping; proses waartydens bloed in 'n persoon se bloedvate ingetap word.

     Voorbeeldsinne

Die transfusie het suksesvol verloop.

     Afgeleide woorde

bloedtransfusie

     Vertalings

  Vertalings:    transfusie
Engels: transfusie(en)
Nederlands: transfusion(nl)