transkripsie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
transkripsie | transkripsies |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
transkripsietjie | transkripsietjies |
- تْرَنْسْكْرِپْسِي , meervoud: تْرَنْسْكْرِپْسِیسْ
- 1. Weergawe van tekens of letters uit een skryfstelsel in die van 'n ander.
- 2. Oorskrywing, afskrif.
- 3. (Mus.:) Oorsetting van 'n musiekstuk vir 'n ander instrument.
Vertalings: transkripsie | |||
---|---|---|---|
|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor transkripsie.