trigonometries
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | trigonometries | trigonometriese | trigonometries |
- tri•go•no•me•tries
- (wiskunde) wat die driehoeksmeting betref.
- Sinus- en kosinusfunksies is trigonometriese funksies.