Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  driehoeksmeting     —  

  Woordafbreking

drie•hoeks•me•ting

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(wiskunde) Dié vertakking van die wiskunde wat -veral reghoekige- driehoeke, hulle hoeke en hulle hoekfunksies behandel

     Voorbeeldsinne

  1. In driehoeksmeting speel funksies soos sinus en kosinus 'n groot rol.

     Sinonieme

Trigonometrie

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor driehoeksmeting.