Enkelvoud Meervoud
  trigonometrie     —  
tri•go•no•me•trie
(wiskunde) Dié vertakking van die wiskunde wat -veral reghoekige- driehoeke, hulle hoeke en hulle hoekfunksies behandel.
  1. In trigonometrie speel funksies soos sinus en kosinus 'n groot rol.
Driehoeksmeting
Trigonometries

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor trigonometrie.