Fototropisme of fototropiese respons van 'n plant

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tropisme     tropismes  

  Woordafbreking

tro•pis•me

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde) Die reaksie van 'n plant op eksterne prikkels soos swaartekrag, lig en ander.

     Voorbeeldsinne

'n Plant se tropisme kan in 'n laboratorium bestudeer word.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tropism(en)