Tulpe.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tulp     tulpe  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde) Meervoud van tulp; meer as een tulp.
Genus   Tulipa.

     Voorbeeldsinne

Tulpe blom in die lente en groei van bolle.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tulips(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tulpe.