Tulpe.
Enkelvoud Meervoud
  tulp     tulpe  
(plantkunde) 'n Meerjarige, bolagtige plant met mooi, helder blomme in die genus   Tulipa.
Tulpe blom in die lente en groei van bolle.
bolgewas
  Vertalings:   
Engels: tulip(en)
Nederlands: tulp(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tulp.