Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tyd     tye    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tydjie     tydjies  

  Woordafbreking

tye

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van tyd; meer as een tyd.

     Voorbeeldsinne

Mense het van die vroegste tye paaie gemaak.
Freddie Mercury is as een van die beste sangers van alle tye aangewys.
Interglasiale tye is tye van warmer temperature tussen die koue glasiale tye.

     Vertalings

  Vertalings:    tye
Engels: times(en)
Nederlands: tijden(nl)