ui
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ui | uie |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
uitjie | uitjies |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [œj]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Soort knolgroente.
Voorbeeldsinne
- Uie het 'n skerp reuk wanneer dit gekap of gerasper word en bevat sekere chemikalië wat die oë erg irriteer.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ui.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | uim | uien |
Verkleinwoord | uitje | uitjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [œʏ̯]
-
(lêer)