Voorsetsel
uit
Nie meer binne nie; van binne na buite.
Nie meer deel van iets nie.
Dui 'n verhouding van iets aan.
Hy stap uit die klaskamer.
Die rok is uit die mode.
Sy het 7 uit 10 vir die toets gekry.
  Vertalings:    uit
Engels: out(en)
Nederlands: uit(nl)


Woord
uit
«Ik kom uit Rotterdam.»
Ek kom uit Rotterdam.
Voorsetselbywoord
uit
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik eruit
Naby hieruit
Veraf daaruit
Betreklik waaruit
Vraend waaruit?
Onbepaald ergens uit
Negatief nergens uit
Universeel overal uit
  1. skeibare deel van 'n werkwoord, bv.: uitgaan
  2. skeibare deel van 'n voornaamwoordelike bywoord, bv.: hieruit, daaruit
  3. predikatief: uitgeblus, uitgegaan, uitgeskakel
«Het vuur gaat uit»
«Hij komt daar niet uit
«Het vuur is uit
Voorsetselbywoord
Dit vorm skeibare werkwoorde asook skeibare bywoordelike voornaamwoorde