Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   uiteindelik     uiteindelike      

  Woordafbreking

uit•ein•de•lik

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Ten slotte; afsluitend; op die ou end; nie tussendeur nie, maar aan die einde.

     Voorbeeldsinne

Die uiteindelike resultaat is al wat tel.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: final(en), ultimate(en)
Nederlands: uiteindelijk(nl)


Bywoord
uiteindelik

  Bywoord

     Betekenisse

Na 'n hele tyd; nadat lank gewag is.

     Voorbeeldsinne

Uiteindelik sal hy slaag.

     Sinonieme

eindelik

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: eventually(en)
Nederlands: uiteindelijk(nl)