Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  uitnooi 
Verlede Tyd  ek   het uitgenooi        
uit•nooi
Iemand versoek om iets by te woon of aan iets deel te neem.
'n Privaatmaatskappy kan uit een of meer en hoogstens vyftig lede bestaan en mag nie die publiek uitnooi om aandele te koop nie.
nooi
  Vertalings:    uitnooi
Engels: invite(en)
Nederlands: uitnodigen(nl)