Letterlik: Iets wat uit vloei.
Figuurlik: Een ding is die resultaat of uitvloeisel van 'n ander ding.
Die hoë petrolprys is 'n uitvloeisel van die hoë olieprys.
Die hoë voedselpryse is 'n uitvloeisel van die hoë brandstofprys.
gevolg, resultaat
  Vertalings:    uitvloeisel
Engels: consequence(en), outcome(en), result(en), issue(en), exudate(en), effluence(en), effluent(en), efflux(en), effusion(en), discharge(en), gleet(en), entailment(en), corollary(en)