Die gebruik van 'n uitwisser.
'n Saamgestelde uitwisser met 'n sagte linker- en 'n harde regterkant

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  uitwisser     uitwissers  

  Woordafbreking

uit•wis•ser

  Uitspraak

IPA: [ˈœʏ̯tvəsər], meervoud: [ˈœʏ̯tvəsərs]

  Met Arabiese letters

اُیْتْڤِسِرْ , meervoud: اُیْتْڤِسِرْسْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(skryfbehoeftes) Stukkie gomlastiek waarmee skrif uitgewis kan word.

     Sinonieme

uitveër, rubber

     Vertalings

  Vertalings:    uitwisser
Duits: Radierer(de), Radiergummi(de)
Engels: eraser(en), rubber(en)
Venda: raba
Zoeloe: irabha(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor uitwisser.