Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik végétal végétaux
Vroulik végétale végétales
Hulp:IPA: [ve.ʒe.tal]
    
(lêer)
(biologie) Plantaardig
«On verse sur le tas tous les déchets végétaux du jardin en évitant le branchage d'un trop gros diamètre.»
Al die tuin se plantaardige afval word op die hopie gewerp, waarby takke wat 'n te groot deursnee het vermy word.
animal, minéral
Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) végétal m végétaux
(met lidwoord) le végétal les végétaux
(biologie) Plantaardige organisme, plant
«les champignons vivants peuvent être la cause de maladies chez les végétaux
Lewende swamme kan by plante die siekte-oorsaak wees.