vaart
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vaart | vaarte |
- Hulp:IPA: [ˈfɑːrt]
-
(lêer)
- vaart
- 'n Reis oor water, deur die lug of die ruimte
- Die snelheid wat 'n bewegende voorwerp besit
- 'n Kanaal wat vir 1) gegrawe is.
- Dit het Hansen sowat 11 ure geneem om die volle vaart af te lê.[1]
- Dit is verskriklike draaiwinde, wat alles in hulle vaart meesleep en honderde vaartuie 1aat verlore gaan. [2]
- Dieselfde Oostewind, wat ons vaarte en kanale met ys bedek, fluit snerpend deur die want van die skoenersloep Castor, Skipper Albert Koster Hsn., wat in die middel van die Noordsee by die Doggersbank deur die golwe geklief het, en op die kabeljou vissery uit was. [3]
Vertalings: 1. Reis | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|