verband
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
verband | verbande |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
verbandjie | verbandjies |
- ver•band
- Strook materiaal om 'n wond te verbind.
- Verbintenis; 'n gesamentlike verandering of samehang.
- Geld wat by die bank geleen is om 'n eiendom af te betaal.
- Die verpleegster sit 'n nuwe verband aan omdat die ou een al septies lyk.
- Soshanguve was die toneel van uitgebreide onluste wat met swak dienslewering verband gehou het.
- Hy moes 'n tweede verband op hy huis uitneem om te kan oorleef.
- Hy ruk die woorde uit verband uit ('n doelbewuste verkeerde vertolking van wat gesê is).
Vertalings: 1. Lap om wonde te verbind | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Gesamentlike verandering | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. Ooreenkoms om geleende geld af te betaal | |||
---|---|---|---|