Enkelvoud Meervoud
  verblyfreg     verblyfregte  
    
(lêer)
ver•blyf•reg
Toestemming wat aan iemand (wat nie 'n burger is nie) verleen word om permanent of vir 'n bepaalde tyd in 'n land te mag bly.
Daar kan ook misbruik gemaak word van immigrante sonder die regte dokumente; sonder wetlike verblyfreg het hulle nie toegang tot die hof nie.
  Vertalings:    verblyfreg
Engels: tenure(en)
Nederlands: verblijfsvergunning(nl)