verbuig
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | verbuig |
Verlede Tyd | ek | het verbuig |
- Hulp:IPA: [fərˈbœʏ̯x]
-
(lêer)
- onbepaalde wys: فِرْبُیْخْ ; verlede deelwoord: فِرْبُیْخْ
- 1. Anders buig; verkeerd buig.
- 2. Die uitgange van woorde verander om getal, naamval en dergelike meer aan te dui.
- 2. deklineer
Vertalings: verbuig | |||
---|---|---|---|