verdien
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | verdien |
Verlede Tyd | ek | het verdien |
- ver•dien
- Deur werk of 'n ander handeling geld verkry; beloon word; betaling vir werk ontvang.
- Aanspraak of reg tot iets hê; moet/behoort te kry.
- Hy het as ingenieur sy brood verdien.
- Hy verdien nie om in 'n gevangeniskamp gemartel te word nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [vər.ˈdin]
-
(lêer)
- ver•dien
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verdienen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verdienen
- gebiedende wys van verdienen
- 1.: Ik verdien.
- 2.: Verdien je?
- 3.: Verdien!