verdof
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | verdof |
Verlede Tyd | ek | het verdof |
Teenwoordige deelwoord | verdoffende, verdowwende | |
Verlede deelwoord | verdofte |
-
(lêer)
- ver•dof
- Dof of dowwer word; stadig uitdoof.
- Die pyn wanneer jy wegbreek van iemand wat jou nie liefhet nie is erg, maar mettertyd sal dit afneem en uiteindelik heeltemaal verdof.[1]
Vertalings: verdof | |||
---|---|---|---|
- ↑ 2007, Izabella Little, Lewenspraatjies met 'n dogter: 'n ma se raad oor enigiets, van passie tot sukses, ISBN 1-77020-011-8