Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vergelyk 
Verlede Tyd  ek   het vergelyk        
    
(lêer)
ver•ge•lyk
Die ooreenkomste en verskille van twee (of meer) dinge opweeg; teenoor mekaar stel.
Hierdie twee sake kan nie met mekaar vergelyk word nie.
  Vertalings:    vergelyk
Engels: compare(en)
Latyn: confer(la)
Nederlands: vergelijken(nl)