'n Saal met 'n verhoog.
Enkelvoud Meervoud
  verhoog     verhoë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verhogie     verhogies  
ver•hoog
'n Verhoogde plek, tipies in 'n saal vanwaar toesprake en optredes gehou word; 'n podium.
Die skoolhoof het op die verhoog geklim om die skoliere toe te spreek.
Toe sy op die verhoog stap, het sy ’n staande ovasie gekry.
  Vertalings:    verhoog
Engels: stage(en)
Nederlands: verhoog(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verhoog 
Verlede Tyd  ek   het verhoog        
Verhoog of meer gemaak.
Die damwal is in die laat 1960 met 10 meter verhoog.
BTW is na 15% verhoog.
  Vertalings:    verhoog
Engels: raise(en), increase(en)
Nederlands: verhogen(nl)