verkeersopeenhoping

'n Opeenhoping in 'n pad in Moskou.
Enkelvoud Meervoud
  verkeersopeenhoping     verkeersopeenhopings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verkeersopeenhopinkie     verkeersopeenhopinkies  
ver•keers•op•een•ho•ping
'n Toestand op vervoernetwerke wat gekenmerk word deur stadiger spoed, langer reistyd en al hoe meer voertuigtoustanery.
Verkeersopeenhopings word veroorsaak deur 'n te hoë gebruik van die vervoernetwerk

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor verkeersopeenhoping.