verkies
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | verkies |
Verlede Tyd | ek | het verkies |
- ver•kies
- Iemand deur 'n stemming in 'n amp aanstel.
- Om iets eerder as iets anders te wil hê.
- President Bush is in 2000 op die nippertjie tot president verkies.
- Ek verkies melktert bo sjokoladekoek.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [vər.ˈkis]
-
(lêer)
- ver•kies
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verkiezen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verkiezen
- gebiedende wys van verkiezen
- 1.: Ik verkies.
- 2.: Verkies je?
- 3.: Verkies!