Afrikaans (af)

  Etimologie

Van Nederlands voor niets
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   verniet     verniete     verniets  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

ver•niet

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Sonder betaling

     Voorbeeldsinne

  1. Ja, dis verniete kos. En jy lyk soos seekos! Wel, wel, wel! Ons klein Maui het probleempies met sy aanblik! [1]

     Vertalings

  Vertalings:    verniet
Engels: free(en), for free, free of charge
Nederlands: gratis(nl)
Bywoord
verniet

  Bywoord

     Betekenisse

  1. Tevergeefs, sonder resultaat

     Voorbeeldsinne

  1. Dan, wanneer Christus terugkom, sal ek tevrede wees dat ek nie verniet gejaag en geswoeg het nie.[2]

  Verwysings