Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verower 
Verlede Tyd  ek   het verower        
ver•ower
  1. (militêr) 'n Gebied met militêre middels in besit neem.
  2. Wen; aan jou kant kry.
  1. Konstantinopel is in 1204 deur die kruisvaarders van die vierde kruistog verower.
  2. As Afrikaanse digter en dramaturg verower Opperman die Hertzogprys vir beide poësie en drama.
  Vertalings:   
Engels: conquer(en)
Frans: conquérir(fr)
Nederlands: veroveren(nl)