Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
verpleër
Taal
Hou dop
Wysig
'n Verpleër in die Amerikaanse Vloot versorg 'n kind.
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Antonieme
1.2.4
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
verpleër
verpleërs
Woordafbreking
•ver•ple•ër
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
beroepe
)
'n Manlike persoon wat opgelei is om pasiënte te verpleeg en in 'n hospitaal te versorg.
Voorbeeldsinne
Tydens die griepepidemie van 1918 het hy deeltyds as
verpleër
in ’n hospitaal in Pretoria gewerk.
Antonieme
verpleegster
Vertalings
Vertalings:
verpleër
Engels
:
nurse
(en)
Nederlands
:
verpleger
(nl)