Enkelvoud Meervoud
  verskeidenheid     verskeidenhede    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verskeidenheidjie     verskeidenheidjies  
ver•skei•den•heid
'n Klomp verskillende dinge; van verskillende aard.
Daar was in die verlede 'n groot verskeidenheid diere soos olifante en kameelperde asook predatore soos leeus en jagluiperds in die Kalahari.
  Vertalings:    verskeidenheid
Engels: variety(en)
Nederlands: verscheidenheid(nl)