Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  versoek     versoeke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  versoekie     versoekies  

  Woordafbreking

ver•soek

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Vraag na iets; uitnodiging om iets te doen of nie te doen nie.

     Voorbeeldsinne

Die biskop het aan die versoek voldoen, wat die belangrikheid van die biskop van Rome versterk het.

     Vertalings

  Vertalings:    versoek
Engels: request(en)
Nederlands: verzoek(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  versoek 
Verlede Tyd  ek   het versoek        

  Werkwoord

     Betekenisse

Vra om iets te doen of nie te doen nie.

     Voorbeeldsinne

Ek versoek u vriendelik dog dringend om van u planne af te sien.
Die passasiers word versoek om hul veiligheidsgordels aan te sit.

     Vertalings

  Vertalings:    versoek
Engels: requests(en)
Nederlands: verzoeken(nl)