Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verstaan 
Verlede Tyd  ek   het verstaan        

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

ver•staan

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Om sin van iets te maak
  2. Om sin van 'n taal te maak

     Voorbeeldsinne

  1. Hy kon glo self nie verstaan waarom sy dit gedoen het nie.[1]
  2. Verstaan hy Russies?

     Afgeleide woorde

Verstaanbaar

     Vertalings

  Vertalings:   1.
Engels: understand(en)
Nederlands: begrijpen(nl)
  Vertalings:   2.
Engels: understand(en)
Nederlands: verstaan(nl)

  Verwysings